A QUEUE!!!!!!!!!!!!!!!!!!

the shop had a queue today!!! read all about it here!
Posted by Picasa

Comments

Anonymous said…
Hi Cariena, ek hoop nie jy het al van jou "most tanned" kliƫnt vergeet nie. Ons is al amper 2 weke terug in Pretoia en jy sal nie glo hoe mis ek daai winkel van jou nie. Ek vertel vir almal hoe wonderlik en vol karakter dit is, ek het sooooooo lekker geshop en gekuier by julle. Ek wens ek kon ook in jou queue gestaan het. Baie liefde, Izette xxx